af.wikipedia.org

Ísafjarðardjúp - Wikipedia

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Ligging van Ísafjarðardjúp in Ysland

Ísafjarðardjúp is 'n groot fjord in die Wes Fjords streek van Ysland. Sy naam vertaal na "ys fjord diep." Ísafjörður, hoofstad van die Wes Fjords streek, is naby die mond van die fjord geleë.

Daar is drie eilande Ísafjarðardjúp: Borgarey, Æðey en Vigur. Borgarey is die kleinste met geen bevoling en Æðey is die grootste. Op beide Æðey en Vigur is daar een plaasopstal.