1087 - Wikipedia
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
![]() | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1087 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Saterdag begin het. Dit was die 87ste jaar van die 11de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
- 5 Augustus – Pouslike troepe, gestuur deur Pous Victor III verower El Mahadia in Oos-Tunisië.
- 13 September – Johannes II, keiser van die Bisantynse Ryk († 1143)
- 9 September – Koning Willem I van Engeland (* 1027)
- 16 September – Pous Victor III, die 158ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk in Monte Cassino, Italië (* ±1027).