1193 - Wikipedia
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1193 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Vrydag begin het. Dit was die 93ste jaar van die 12de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
- Lothar von Hochstaden word opgevolg deur Simon van Limburg as Prins-biskop van Luik.
- 20 Februarie – Pous Celestinus III benoem Cencio Savelli (later Pous Honorius III) as kardinaal-diaken van St. Lucia in Sisilië.
- Die Georgiërs val onder koningin Tamar se eggenoot David Soslan en hul seun Giorgi Erzurum aan. [1]
- Onbekend – Johannes III Doukas Vatatzes, keiser van die Niceense Ryk († 1254)
- 3/4 Maart – Saladin, 'n Koerdiese Moslem wat die Ajjubide-dinastie van Egipte en Sirië gestig het (* 1138).
- ↑ A. C. S. Peacock (2006). "Georgia and the Anatolian Turks in the 12th and 13th Centuries". Anatolian Studies. 56: 127–146.