1468 - Wikipedia
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
![]() | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1468 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Woensdag begin het. Dit was die 68ste jaar van die 15de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.
- 21 November – Pous Paulus II stel vier nuwe kardinale aan, twee is familielede en die ander twee word in pectore aangestel.
- 24 Desember – Kardinaal Francesco Todeschini Piccolomini (later Pous Pius III) ontvang keiser Frederik III aan die poorte van Rome.
- 29 Februarie – Alessandro Farnese (later Pous Paulus III), die 220ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk in Canino, Italië († 1549).
- 3 Februarie – Johannes Gutenberg, 'n Duitse uitgewer en uitvinder van die meganiese skuifbare tipe drukpers (* 1400).