af.wikipedia.org

175 v.C. - Wikipedia

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Kalenders  
Seleukos IV Philopator, Tetradrachme
Astronomiese kalender -174
Ab urbe condita 579
Chinese kalender 2522 – 2523

壬丑 – 癸寅

Hebreeuse kalender 3586 – 3587
Hindoekalenders
  • Ná die moord van Seleukos IV kan sy sesjarige seuntjie Demetrius hom nie opvolg omdat hy as gyselaar in Rome is.[1]
  • Seleukos se broer gryp die mag, word koning as Antiochus IV van Seleukië en trou met sy broer se weduwee wat ook hulle suster is.[1]
  • Seleukos IV van Seleukië (vermoor)
  1. 1,0 1,1 Chaniotis, Angelos (2018). "9. Decline and Fall of the Hellenistic Kingdoms in Asia and Egypt (188–80 bc)".In: Age of Conquests: The Greek World from Alexander to Hadrian. Cambridge, MA and London, England: Harvard University Press. pp. 193–206. doi:10.4159/9780674982406-013.{{cite book}}: AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link)