af.wikipedia.org

1967 - Wikipedia

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Kalenders  
Groote Schuur-hospitaal, waar die eerste menslike hartoorplanting gedoen is.
Gregoriaanse kalender 1967
Ab urbe condita 2720
Armeense kalender 1416

ԹՎ

Chinese kalender 4663 – 4664

癸午 – 甲未

Ethiopiese kalender 1959 –1960
Hebreeuse kalender 5727 – 5728
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 2022 – 2023
- Shaka Samvat 1889 – 1890
Irannese kalender 1345 –1346
Islamitiese kalender 1387 –1387

Die jaar 1967 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Sondag begin het. Dit was die 67ste jaar van die 20ste eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.