2004 Bahreinse Grand Prix - Wikipedia
Inhoud
Gereedskap
Algemeen
Druk/uitvoer
Ander projekte
Voorkoms
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Die 2004 Formule Een Bahreinse Grand Prix is op 4 April 2004 op die Bahrein Internasionale Renbaan in Sakhir, Bahrein gehou. Dit was die derde wedren van die kampioenskapseisoen en is deur Michael Schumacher in 'n Ferrari gewen.
Renuitslag
[wysig | wysig bron]