af.wikipedia.org

31 Desember - Wikipedia

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

<< Desember 2024 >>
So Ma Di Wo Do Vr Sa
1 2 3 4 5 6 7
8 9 10 11 12 13 14
15 16 17 18 19 20 21
22 23 24 25 26 27 28
29 30 31
Al die dae

31 Desember is die 365ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (366ste in skrikkeljare). Dit is ook die laaste dag van die vierde kwartaal van die jaar. Dit is die laaste dag van die jaar.

Vuurwerke om die nuwe jaar te vier.
  • Oujaarsdag word gevier. Sommige mense bly op oujaarsaand tot laat wakker om die nuwe jaar met vieringe in te wag.
  • Feesdag van Pous Silvester I in die Rooms-Katolieke Kerk ( 2 Januarie in die Ortodokse Kerk).
Wikimedia Commons bevat media in verband met 31 Desember.