af.wikipedia.org

534 - Wikipedia

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Kalenders  
Belisarius (?)
Gregoriaanse kalender 534
Ab urbe condita 1287
Chinese kalender 3230 – 3231

庚丑 – 辛寅

Ethiopiese kalender 526 –527
Hebreeuse kalender 4294 – 4295
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 589 – 590
- Shaka Samvat 456 – 457

Die jaar 534 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Vrydag begin het. Dit was die 34ste jaar van die 6de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

  • Die Boergondiërs verloor hulle onafhanklikheid en word ingelyf by die Frankiese ryk.
  • Maart - Gelimer die koning van die Vandale gee oor aan die Bisantynse generaal Belisarius. Africa word 'n Bisantynse provinsie.
  • Cassiodorus, die praetoriaanse prefek, hou 'n toespraak in die Senaat van Rome waarin hy die plaaslike en buitelandse prestasies van die Gotiese regent Amalasuntha prys en verwys na die gebeurtenisse in Illirië. [1]