540 - Wikipedia
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
![]() | ||||||||||||||||
|
Die jaar 540 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Vrydag begin het. Dit was die 40ste jaar van die 6de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.
- Die Bisantynse generaal Belisarius verower Milaan en Ravenna.
- Pous Vigilius skryf 'n brief aan keiser Justinianus en Patriarg Menas van Konstantinopel waarin hy monofisitisme veroordeel.
- Ongeveer – Pous Gregorius I, die 64ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk († 604).