af.wikipedia.org

828 - Wikipedia

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Kalenders  
Die mausoleum van Idris II.
Gregoriaanse kalender 828
Ab urbe condita 1581
Armeense kalender 277

ԹՎ

Chinese kalender 3524 – 3525

甲未 – 乙申

Ethiopiese kalender 820 –821
Hebreeuse kalender 4588 – 4589
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 883 – 884
- Shaka Samvat 750 – 751
Irannese kalender 206 –207
Islamitiese kalender 212 –212

Die jaar 828 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Saterdag begin het. Dit was die 28ste jaar van die 9de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.

  • Lodewyk die Vrome benoem Bonifatius tot graaf van Korsika.
  • Februarie - In Aken word 'n beraad gehou waar Hugh van Tours en Matfrid van Orléans beskuldig word dat hulle opsetlik te laat by Barcelona gekom het om te help teen die Arabiere.[1]
  • Koning Idris II van Marokko.
  1. Early Medieval Europe, 300-1000, Palgrave History of Europe, Roger Collins, Palgrave Macmillan, 2010, ISBN 1137014288, ISBN 9781137014283