Abel Tasman - Wikipedia
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Abel Tasman | |
---|---|
![]() Fragment van die "Portret van Abel Tasman, sy vrou en dogter" toegeskryf aan Jacob Gerritsz Cuyp, 1637 (nie ten volle bekragtig nie)[1] | |
Gebore | Abel Janszoon Tasman 1603 |
Sterf | 10 Oktober 1659 Batavia, Nederlands-Indië (tans Djarkarta, Indonesië) |
Nasionaliteit | Nederland |
Beroep | Ontdekkingsreisiger, navigator |
Eggenoot | Claesgie Meyndrix Joanna Tiercx |
Kinders | 1 dogter |
Abel Janszoon Tasman (Lutjegast, Groningen, 1603 - Batavia, 10 Oktober 1659) was 'n Nederlandse ontdekkingsreisiger. Hy tree in 1632 in die huwelik met Jannetje Tjaerts. Hy was die eerste Europeër wat Nieu-Seeland en Tasmanië bereik het. Die Tasmansee tussen Australië en Nieu-Seeland is na hom genoem.
Abel Tasman is gebore in 1603 in Lutjegast, 'n dorpie in die Nederlandse provinsie van Groningen. Hy het met Jannetjie Tjaers getrou.
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Abel Tasman.
- ↑ (en) Essay on "The portrait of Abel Tasman, his wife and daughter" Geargiveer 21 Oktober 2011 op Wayback Machine by die Australiese nasionale biblioteek se webwerf
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.