Al-Fatir - Wikipedia
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
فاطر Soera 35 van die Koran | |
Klassifikasie | Mekkaans |
In Arabies | Al-Fâtir |
In Afrikaans | "Die Skepper" |
Deel | 22 |
Ajat | 45 |
Al-Fâtir (Arabies: فاطر, "Die Skepper") is die 35ste soera, of hoofstuk, van die Koran. Dit bevat 45 ajat, of verse, en is vermoedelik in Mekka aan Mohammed geopenbaar.
Die hoofstuk begin met die frase "Alle lof kom Allah toe" (Alhamdulillah), een van die vyf sodanige hoofstukke.[1]
Drie sake wat daarin bespreek word, is God se mag en barmhartigheid en dat hy die Skepper van die hemel en die aarde is; dat die waarheid sal seëvier; en dat straf aan slegte dade te wyte is.
- ↑ Seyyed Hossein Nasr; Caner K. Dagli; Maria Massi Dakake; Joseph E.B. Lumbard; Mohammed Rustom, reds. (2015). The Study Quran: A New Translation and Commentary. New York: HarperCollins. ISBN 978-0-06-112586-7.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wikipedia vertaal.
Vorige soera: Saba (soera) |
Die Koran | Volgende soera: Yasin |
Soera Al-Fatir | ||
---|---|---|
1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 31 32 33 34 35 36 37 38 39 40 41 42 43 44 45 46 47 48 49 50 51 52 53 54 55 56 57 58 59 60 61 62 63 64 65 66 67 68 69 70 71 72 73 74 75 76 77 78 79 80 81 82 83 84 85 86 87 88 89 90 91 92 93 94 95 96 97 98 99 100 101 102 103 104 105 106 107 108 109 110 111 112 113 114 |