Alfred Ryder - Wikipedia
- ️Wed Jan 05 1916
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Alfred Ryder | |
Geboortenaam | Alfred Jacob Corn |
---|---|
Geboorte | 5 Januarie 1916 |
Sterfte | 16 April 1995 (op 79) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Akteur en regisseur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Alfred Ryder (5 Januarie 1916 – 16 April 1995) was 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente T-Men (1947) en True Grit (1969), en in die televisiereekse Star Trek (1966) en The Invaders (1967).
- 1947: T-Men
- 1964: Invitation to a Gunfighter
- 1969: True Grit
- 1976: Tracks
- 1950: Starlight Theatre
- 1961: 'Way Out
- 1966: Star Trek
- 1967: The Invaders