af.wikipedia.org

Anadir - Wikipedia

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Anadir

Анадырь

Stad

Anadir van die hawe af gesien

Anadir van die hawe af gesien

Vlag van Anadir

Vlag

Wapen van Anadir

Wapen

Die ligging van Tsjoekotka in Rusland

Die ligging van Tsjoekotka in Rusland

Anadir is in Tsjoekotka Outonome Okroeg

Anadir

Anadir

Die ligging van Anadir in Tsjoekotka

Koördinate: 64°44′N 177°31′O / 64.733°N 177.517°O
LandVlag van Rusland Rusland
DeelgebiedTsjoekotka
Stigting1889
Regering
 • TipeStad-okroeg
 • BurgemeesterAndrei Sjtsjegolkof
Bevolking
 • Totaal14 029
TydsoneUTC+12:00
Webwerfhttp://www.anadyr.org

Anadir (Russies: Ана́дырь; Tjoektjies: Кагыргын, Kagirgin) is ’n hawestad in Rusland en die hoofstad van die federale deelgebied Tsjoekotka. Dit is geleë aan die mond van die Anadirrivier en is die mees oostelike nedersetting in Rusland met dorpstatus. Dit is op 21 Julie 1889 gestig as Nowo-Marijnsk en het in 1923 sy huidige naam gekry. Die bevolking in 2014 was 14 029.