Anthony Addabbo - Wikipedia
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Anthony Addabbo | |
Nasionaliteit | Amerikaans |
---|---|
Beroep(e) | Akteur en skrywer |
Aktiewe jare | 1987–2016 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Anthony Addabbo (14 September 1960 – 18 Oktober 2016) was 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die televisiereekse Guiding Light (1952), All My Children (1970), Red Shoe Diaries (1992), en Pacific Blue (1996).
- 1995: Who Killed Buddy Blue?
- 1998: Black Sea 213
- 1952: Guiding Light
- 1970: All My Children
- 1992: Red Shoe Diaries
- 1995: Paradise
- 1996: Pacific Blue
- 1996: Barefoot in Paradise
- 1987: The Gunfighters
- 1994: Love on the Run
- 1992: Inside Out IV