Oppervlakte - Wikipedia
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Oppervlakte of area is die grootheidsuitdrukking van 'n tweedimensionele grootte van 'n gedefinieerde deel van 'n oppervlakte, tipies 'n gebied begrens deur 'n geslote kromme. Die term oppervlakte area verwys na die totale area van die ontblote oppervlaktes in 'n driedimensionele ruimteliggaam, soos die som van die areas van die ontblote kante van 'n poliëder (veelvlak). Die oppervlakte, simbool: A, dui die grootte van 'n tweedimensionele gebied aan. Die term oppervlakte word ook dikwels gebruik om die grootte van 'n stuk grond ('n plaas, erf of 'n land) aan te dui.
Die SI-eenheid van oppervlakte is die vierkante meter, m2. Dit is 'n afgeleide eenheid van die SI-eenheid meter. (Vir 'n lys van SI-eenhede sien SI-stelsel.)
Metries | VS & Britse eenhede | Kaapse eenhede[1] |
---|---|---|
vierkante meter (m2) = SI afgeleide eenheid | vierkante voet = 144 vierkante duim = 0.09290304 vierkante meter (m2) | Kaapse vierkante voet = 0,099136 vierkante meter (m2) = 1,067089 vierkante voet (VK/VS) |
aar (a) = 100 vierkante meter (m2) | vierkante jaart = 9 vierkante voet = 0.83612736 vierkante meter (m2) | Kaapse vierkante roed = 144 Kaapse vierkante voet = 14,19 vierkante meter (m2) |
hektaar (ha) = 10,000 vierkante meter (m2) | vierkante roede = 30.25 vierkante jaart = 25.2928526 vierkante meter (m2) | morg = 600 Kaapse vierkante roede = 0,856 532 hektaar (ha).[2] |
vierkante kilometer (km2) = 1,000,000 vierkante meter (m2) | akker = 160 vierkante roede of 4,840 vierkante jaart = 4046.8564224 vierkante meter (m2) | |
vierkante megameters (Mm2) = 1012 vierkante meter (m2) | vierkante myl = 640 akker = 2.5899881103 vierkante kilometer (km2) |
Oppervlakte kan as volg bereken word:
(2D-oppervlak)
(3D-oppervlak),
waar daar oor die oppervlak geïntegreer word.

Vorm | Vergelyking | Veranderlikes |
---|---|---|
Vierkant | ||
Reëlmatige seshoek | ||
Reëlmatige aghoek | ||
Enige reëlmatige poligoon (veelhoek) | ||
Enige reëlmatige poligoon (veelhoek) | ||
Enige reëlmatige poligoon (met gebruik van graadmeting) | ||
Reghoek | ||
Parallelogram (in algemeen) | ||
Rombus | ||
Driehoek | ||
Driehoek | waar | |
Driehoek | ||
Sirkel | ||
Ellips | ||
Trapesoïed | ||
Totale oppervlakte area van 'n silinder. | ||
Syvlak area van 'n silinder | ||
Totale oppervlakte area van 'n Konus | ||
Syvlak area van 'n konus | ||
Totale oppervlakte area van 'n sfeer | ||
Totale oppervlakte area van 'n ellipsoïdaal | Sien die artikel. | |
Sirkelvormige sektor | ||
Vierkant na sirkelvormige area omskakeling | ||
Sirkelvormige na vierkante area omskakeling |
Vorm | Vergelyking | Veranderlikes |
---|---|---|
Totale oppervlakte area van 'n kubus | waar | |
Totale oppervlakte area van 'n reghoekige blok | waar | |
Totale oppervlakte area van 'n bol | waarin | |
Totale oppervlakte area van 'n silinder | waar | |
Totale oppervlakte area van 'n kegel | waarin | |
Totale oppervlakte van 'n torus | waarin | |
Oppervlakte van 'n sferiese driehoek | waar |
Deur gebruik te maak van :
- sirkel:
. Uiteraard is dit eleganter om die sirkel polêr te beskryf en in 'n polêre assestelsel te integreer.
- ↑ Elffers, Hubertus (1903). The Englishman's guide to the speedy and easy acquirement of Cape Dutch (PDF) (in Engels). Kaapstad: Juta. p. 29.
- ↑ "Instructions for the Conversions of Areas to Metric" (in Engels). Law Society of South Africa. November 2007. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 Maart 2018. Besoek op 13 November 2014.