af.wikipedia.org

Birobidzjan - Wikipedia

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Birobidzjan

Биробиджан

Stad

Wapen van Birobidzjan

Wapen

Die ligging van die Joodse Outonome Oblast in Rusland

Die ligging van die Joodse Outonome Oblast in Rusland

Birobidzjan is in Joodse Outonome Oblast

Birobidzjan

Birobidzjan

Die ligging van Birobidzjan in die Joodse Outonome Oblast

Koördinate: 48°48′05″N 132°54′04″O / 48.80139°N 132.90111°O
LandVlag van Rusland Rusland
DeelgebiedJoodse Outonome Oblast
Stigting1931
Regering
 • TipeStad-okroeg
 • BurgemeesterAndrei Parchomenko
Oppervlak
 • Totaal200 km2 (80 vk. myl)
Bevolking
 • Totaal74 791
TydsoneUTC+11:00
Webwerfhttp://www.eao.ru/?p=743

Birobidzjan (Russies: Биробиджа́н) is die hoofstad van die Joodse Outonome Oblast, 'n federale deelgebied van Rusland. Dit is aan die Transsiberiese Spoorlyn geleë, na aan die grens met China. Die bevolking in 2014 was 74 791.