af.wikipedia.org

Bruinforel - Wikipedia

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Bruinforel
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:

Salmo trutta

Binomiale naam
Salmo trutta
Veelvormigheid

Salmo trutta morpha trutta
Salmo trutta morpha fario
Salmo trutta morpha lacustris

Die Bruinforel (Salmo trutta) is 'n varswater vis wat inheems is aan Europa en noord-wes Afrika in die bergstrome van die Atlasgebergte in Morokko. In Suider-Afrika kom die vis in Wes-Kaap, Oos-Kaap, KwaZulu-Natal, Mpumalanga, Lesotho en Zimbabwe voor. In Engels staan die vis bekend as die Brown trout.

'n Bruinforel
'n Visserman spog met sy angs.
  1. Freyhof, J. (2012). "Salmo trutta". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 14 Augustus 2012.

Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.