af.wikipedia.org

Cambridge - Wikipedia

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Cambridge

Stad

Cambridge op 'n reënerige dag.

Cambridge op 'n reënerige dag.

Cambridge is in Engeland

Cambridge

Cambridge

Koördinate: 52°12′00″N 0°07′00″O / 52.20000°N 0.11667°O
LandVlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
LandEngeland
GraafskapCambridgeshire
Stigting1ste eeu
Stadstatus1951
Regering
 • BurgemeesterPaul Saunders
Oppervlak
 • Stad115,65 km2 (44,65 vk. myl)
Hoogte6 m (20 ft)
Bevolking
 • Stad125 700
 • Metro752 900
TydsoneUTC+00:00 (MGT)
 • SomertydUTC+01:00 (BST)
Poskode

CB1 – CB5

Skakelkodes01223
Webwerfcambridge.gov.uk

Cambridge (in outydse Afrikaans, Kambrugge) is 'n stad en distrik in die graafskap Cambridgeshire in die suidooste van Engeland. Die stad is ongeveer 80 kilometer noordoos van Londen langs die Camrivier geleë. Cambridge beslaan 'n oppervlakte van 115,65 km² en het sowat 126 000 inwoners, waarvan min of meer 22 500 studente is, in 2010 gehad.

Die stad is veral bekend as die tuiste van die Universiteit van Cambridge, wat naas die Universiteit van Oxford een van die twee belangrikste Engelse universiteite is. Die verskillende kolleges is oor die stad versprei, maar ressorteer almal onder dieselfde universiteit. Die stad het ook 'n bekende wetenskappark en is die tuiste van talle rekenaar- en elektronika-maatskappye.[1]

Cambridge beteken letterlik brug oor die Cam.[2] Talle groen parke kan langs die Camrivier gevind word.

  1. HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8
  2. Cambridge, Online Etymology Dictionary

Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.