af.wikipedia.org

Courtney Hodges - Wikipedia

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Courtney Hicks Hodges

Generaal Courtney Hicks Hodges (5 Januarie 1887 - 16 Januarie 1966) was 'n gedekoreerde senior offisier van die Amerikaanse Weermag, veral prominent vir sy rol in die Tweede Wêreldoorlog, waartydens hy die Amerikaanse Eerste Leër in die Wes-Europese veldtog gelei het. In sy loopbaan was Hodges 'n noemenswaardige offisier wat van manskap tot generaal gevorder het.

Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.