Epsilon - Wikipedia
![]() | ||||||||||||||||||||||||||||||||||
|
Epsilon (hoofletter Ε, kleinletter ε) is die vyfde letter van die Griekse alfabet. In die Griekse numeriese stelsel het dit 'n waarde van 5. Die Latynse E en die Cyrilliese Е is van die Griekse epsilon afkomstig.
Gebruike
[wysig | wysig bron]
Die Griekse kleinletter epsilon (ε), die maanvormige epsilonsimbool ϵ, en die Latynse kleinletter epsilon (ɛ) word in 'n verskeidenheid van plekke gebruik:
- In wiskunde
- (veral kalkulus), 'n willekeurig klein positiewe hoeveelheid word gewoonlik deur ε voorgestel; sien (ε, δ)-definisie van 'n limiet.
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.