Haute-Corse - Wikipedia
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Haute-Corse (2B) | |
---|---|
![]() | |
![]() | |
Gewes | Korsika |
Prefektuur | Bastia |
Onderprefekture | Bastia, Calvi, Corte |
Bevolking | 182,887 inw. (2020) |
Bevolkingsdigtheid | 39 inw./vk km |
Oppervlakte | 4666 vk km |
Arrondissemente | 3 |
Kantonne | 15 |
Munisipaliteite | 236 |
President van die Conseil général |
François Orlandi |
Haute-Corse (Korsikaans: Cismonte) is 'n département op die eiland van Korsika, Frankryk, met ongeveer 174,993 inwoners. Die hoofstad (prefektuur) is Bastia.
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Haute-Corse.
- amptelike webwerf vir die departement
- france-pub.com/Haute-Corse
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.