Indiese subkontinent - Wikipedia
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Oos-Indië (Maleise argipel en Indo-China)
Indië (Indiese subkontinent en Mianmar)
Lande wat soms as deel van Wes-Indië beskou word

Die Indiese subkontinent is die landmassa suid van die Himalaja en maak deel uit van Suid-Asië. Die grootste deel van die subkontinent word deur Indië beslaan, ander lande sluit in Bangladesj, Bhoetan, Nepal, Pakistan en Sri Lanka. Die belangrikste riviere op die subkontinent sluit in Ganges, Godavari, Indus, Krisjna, Narmada en Yamuna. Die gebied word subkontinent genoem, omdat dit nie deel uitmaak van die Asiatiese plaat nie.
Tot en met 1947 het Brits-Indië die hele Indiese subkontinent beheer, maar in hierdie jaar is die Britse kolonies in die lande Indië en Pakistan (saam met Bangladesj) verdeel en in 1971 het Bangladesj van Pakistan onafhanklik geword.
Rang | Land | Oppervlakte (km²) | 1950 | 2000 | 2050 | 2100 |
---|---|---|---|---|---|---|
1 | ![]() |
3 287 263 | 369 881 000 | 1 006 301 000 | 1 656 554 000 | 1 659 786 000 |
2 | ![]() |
881 913 | 40 383 000 | 152 430 000 | 300 848 000 | 364 283 000 |
3 | ![]() |
147 570 | 45 646 000 | 132 151 000 | 201 249 000 | 169 541 000 |
4 | ![]() |
147 181 | 8 990 000 | 24 819 000 | 36 107 000 | 29 677 000 |
5 | ![]() |
65 610 | 7 534 000 | 19 042 000 | 25 167 000 | 14 857 000 |
6 | ![]() |
38 394 | 164 000 | 606 000 | 952 000 | 793 000 |
7 | ![]() |
298 | 80 000 | 300 000 | 445 000 | 438 000 |
Totaal | 4 568 229 | 480 829 000 | 1 358 111 000 | 2 294 996 000 | 2 297 013 000 |
Rang | Land | Oppervlakte (km²) | EES | Rak | EES+TIA |
---|---|---|---|---|---|
1 | ![]() |
3 287 263 | 2 305 143 | 402 996 | 5 592 406 |
2 | ![]() |
796 095 | 290 000 | 51 383 | 1 117 911 |
3 | ![]() |
147 570 | 86 392 | 66 438 | 230 390 |
4 | ![]() |
147 181 | 0 | 0 | 147 181 |
5 | ![]() |
65 610 | 532 619 | 32 453 | 598 229 |
6 | ![]() |
38 394 | 0 | 0 | 38 394 |
7 | ![]() |
298 | 923 322 | 34 538 | 923 622 |
Totaal | 4 482 411 | 4 137 476 | 587 808 | 9 300 997 |
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Indiese subkontinent.
Gebiede van die Wêreld | |||||||||||||||||||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
|
| ||||||||||||||||||||||||
Sien ook Kontinente van die wêreld |