af.wikipedia.org

Keizō Obuchi - Wikipedia

  • ️Fri Jun 25 1937

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Keizō Obuchi
小渕 恵三
Keizō Obuchi
Keizō Obuchi in 1998

Ampstermyn
30 Julie 1998 – 5 April 2000
Monarg Akihito
Voorafgegaan deur Ryutaro Hashimoto
Opgevolg deur Yoshirō Mori

President van die Liberaaldemokratiese Party

Ampstermyn
24 Julie 1998 – 5 April 2000
Voorafgegaan deur Ryutaro Hashimoto
Opgevolg deur Yoshirō Mori

Minister van Buitelandse Sake

Ampstermyn
11 September 1997 – 30 Julie 1998
Eerste minister Ryutaro Hashimoto
Voorafgegaan deur Yukihiko Ikeda
Opgevolg deur Masahiko Kōmura

Hoofkabinetsekretaris

Ampstermyn
6 November 1987 – 3 Junie 1989
Eerste minister Noboru Takeshita
Voorafgegaan deur Masaharu Gotoda
Opgevolg deur Masajuro Shiokawa

Direkteurgeneraal van die Eerste Minister se kantoor

Ampstermyn
9 November 1979 – 17 Julie 1980
Eerste minister Masayoshi Ōhira
Voorafgegaan deur Asao Mihara
Opgevolg deur Taro Nakayama

Direkteurgeneraal van die Okinawa-ontwikkelingsagentskap

Ampstermyn
9 November 1979 – 17 Julie 1980
Eerste minister Masayoshi Ōhira
Voorafgegaan deur Asao Mihara
Opgevolg deur Taro Nakayama

Lid van die Laerhuis

Ampstermyn
21 November 1963 – 14 Mei 2000
Opgevolg deur Yūko Obuchi

Persoonlike besonderhede

Gebore 25 Junie 1937
Nakanojō, Gunma, Japannese Keiserryk (nou Japan)
Sterf 1 Julie 2006 (op 69)
Tokio, Japan
Politieke party Liberaaldemokratiese Party (Heisei Kenkyūkai)
Eggenoot/-note Chizuko Ono (huwelik in 1967)
Kind(ers) 3, waaronder Yūko
Alma mater Waseda-universiteit
Handtekening
Keizō Obuchi kondig tydens die perskonferensie ná die dood van keiser Hirohito die nuwe eranaam "Heisei" onder keiser Akihito aan (7 Januarie 1989)

Keizō Obuchi (Japannees: 小渕 恵三, Obuchi Keizō, 25 Junie 193714 Mei 2000) was 'n Japannese politikus wat van 1998 tot 2000 as die Eerste minister van Japan gedien het en twaalf keer in die Huis van Verteenwoordigers verkies is.

Sy politieke loopbaan het voortydig geëindig toe hy vroeg in 2000 'n ernstige, en uiteindelik noodlottige, beroerte gehad het.[1][2]