Kip (munteenheid) - Wikipedia
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Die Laos Kip is vanaf 1952 die geldeenheid van Laos. Dit is een van die enigste geldeenhede in die wêreld waar geen laer denominasies bestaan nie (byvoorbeeld: 1 dollar = 100 sente, maar 1 kip = 1 kip).
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.