Melbourne-krieketveld - Wikipedia
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Melbourne-krieketveld | |
![]() | |
2017 AFL Grand Final panorama gedurende die speel van die nasionale lied | |
Bynaam | The MCG, The "G" |
---|---|
Ligging | Melbourne, Victoria, Australië |
Koördinate | 37°49′12″S 144°59′0″O / 37.82000°S 144.98333°O |
Eienaar | Regering van Victoria |
Operateur | Melbourne Krieketklub |
Kapasiteit | 100 024 |
Oppervlak | Gras |
Konstruksie | |
Geopen | 1853 |
Huurders | |
Melbourne Football Club (1858–hede) Richmond Football Club (1965–hede) Collingwood Football Club (1993–hede) Hawthorn Football Club (2000–hede) Australiese nasionale krieketspan (1877–hede) Victorian Bushrangers (1851–hede) Melbourne Stars (BBL; 2011–hede) Melbourne Stars (WBBL; 2015–hede) |
Die Melbourne-krieketveld (Engels: Melbourne Cricket Ground, kort MCG), ook bloot bekend as "The G",[1] is 'n Australiese sportstadion geleë in Yarra Park, Melbourne, Victoria. Dit is die tuiste van die Melbourne Krieketklub.
Dit is die tiende grootste sportstadion ter wêreld, die grootste in Australië, en die grootste in die Suidelike Halfrond, die grootste krieketstadion volgens kapasiteit, en het die hoogste spreiligtorings van enige sportplek.[2]
Die MCG is binne loopafstand van die stadsentrum en word bedien deur die Richmond- en Jolimont-stasies, Oos-Melbourne. Dit is deel van die Melbourne Sport- en Vermaaklikheidsgebied. Dit is tydens die Krieketwêreldbeker 1992, die Krieketwêreldbeker 2015 en die T20I-wêreldbeker 2022 ingespan, asook tydens die Olimpiese Somerspele 1956 en die Olimpiese Somerspele 2000.
-
Die Melbourne-krieketveld in 1999
-
Die Melbourne-krieketveld in 2006
-
Die Melbourne-krieketveld tydens die Krieketwêreldbeker 2015 se eindstryd tussen Australië en Nieu-Seeland
Die hoofartikel vir hierdie afdeling is: Krieketwêreldbeker 1992.
Wes-Indië wen met 10 paaltjies
Melbourne-krieketveld, Melbourne
Skeidsregters: Steve Randell (Aus) en Ian Robinson (Zim)
Speler van die wedstryd: Brian Lara (WI)
- Wes-Indië het die loot gewen en verkies om veldwerk te doen.
Engeland wen met 6 paaltjies
Melbourne-krieketveld, Melbourne
Skeidsregters: Karl Liebenberg (SA) en Steve Woodward (NZ)
Speler van die wedstryd: Chris Lewis (Eng)
- Engeland het die loot gewen en verkies om veldwerk te doen.
Engeland wen met 3 paaltjies (teiken hersien)
Melbourne-krieketveld, Melbourne
Skeidsregters: Brian Aldridge (NZ) en Dooland Buultjens (SL)
Speler van die wedstryd: Alec Stewart (Eng)
- Engeland het die loot gewen en verkies om veldwerk te doen.
- Reën het die speel vir 43 minute onderbreek tydens Engeland se kolfbeurt toe hulle op 62/0 in 12.0 boulbeurte was. Die teiken is hersien na 226 lopies in 41 boulbeurte.
Australië wen met 57 lopies
Melbourne-krieketveld, Melbourne
Skeidsregters: Piloo Reporter (Ind) en David Shepherd (Eng)
Speler van die wedstryd: David Boon (Aus)
- Australië het die loot gewen en verkies om te kolf.
Pakistan wen met 22 lopies
Melbourne-krieketveld, Melbourne
Bywoning: 87 182
Skeidsregters: Brian Aldridge (NZ) en Steve Bucknor (WI)
Speler van die wedstryd: Wasim Akram (Pak)
- Pakistan het die loot gewen en verkies om te kolf.
Die hoofartikel vir hierdie afdeling is: Krieketwêreldbeker 2015.
Australië wen met 111 lopies
Melbourne-krieketveld, Melbourne
Bywoning: 84 336
Skeidsregters: Aleem Dar (Pak) en Kumar Dharmasena (SL)
Speler van die wedstryd: Aaron Finch (Aus)
- Engeland het die loot gewen en verkies om veldwerk te doen.
Indië wen met 130 lopies
Melbourne-krieketveld, Melbourne
Bywoning: 86 876
Skeidsregters: Aleem Dar (Pak) en Richard Kettleborough (Eng)
Speler van die wedstryd: Shikhar Dhawan (Ind)
- Indië het die loot gewen en verkies om te kolf.
Sri Lanka wen met 92 lopies
Melbourne-krieketveld, Melbourne
Bywoning: 30 012
Skeidsregters: Aleem Dar (Pak) en Paul Reiffel (Aus)
Speler van die wedstryd: Tillakaratne Dilshan (SL)
- Sri Lanka het die loot gewen en verkies om te kolf.
Indië wen met 109 lopies
Melbourne-krieketveld, Melbourne
Bywoning: 51 552
Skeidsregters: Aleem Dar (Pak) en Ian Gould (Eng)
Speler van die wedstryd: Rohit Sharma (Ind)
- Indië het die loot gewen en verkies om te kolf.
Australië wen met 7 paaltjies
Melbourne-krieketveld, Melbourne
Bywoning: 93 013
Skeidsregters: Kumar Dharmasena (SL) en Richard Kettleborough (Eng)
Speler van die wedstryd: James Faulkner (Aus)
- Nieu-Seeland het die loot gewen en verkies om te kolf.
Die hoofartikel vir hierdie afdeling is: T20I-wêreldbeker 2022.
Super 12
26 Oktober 2022
15:00 (AEST)
Telkaart
- Engeland het die loot gewen en gekies om eerste veldwerk te doen.
- Duckworth-Lewis-Stern-metode hersien teiken om te wen: 110 lopies in 14.3 boulbeurte vir Engeland.
- Ná verdere reën tydens Engeland se kolfbeurt is die wedstryd afgelas.
Wedstryd afgelas sonder dat ’n bal geboul is.
Melbourne-krieketveld, Melbourne
Bywoning: 11 369[4]
Skeidsregters: Kumar Dharmasena (SL) en Paul Wilson (Aus)
- Geen loot nie
- Wedstryd afgelas weens reën.
Super 12
28 Oktober 2022
15:00 (AEST)
Telkaart
Wedstryd afgelas sonder dat ’n bal geboul is.
Melbourne-krieketveld, Melbourne
Bywoning: 37 565[5]
Skeidsregters: Aleem Dar (Pak) en Adrian Holdstock (RSA)
- Geen loot nie
- Wedstryd afgelas weens reën.
Wedstryd afgelas sonder dat ’n bal geboul is.
Melbourne-krieketveld, Melbourne
Bywoning: 37 565[6]
Skeidsregters: Chris Brown (NZ) en Joel Wilson (WI)
- Geen loot nie
- Wedstryd afgelas weens reën.
Indië wen met vier paaltjies
Melbourne-krieketveld, Melbourne
Bywoning: 90 293[7]
Skeidsregters: Marais Erasmus (RSA) en Rod Tucker (Aus)
Speler van die wedstryd: Virat Kohli (Ind)
- Indië het die loot gewen en gekies om eerste veldwerk te doen.
Indië wen met 71 lopies
Melbourne-krieketveld, Melbourne
Bywoning: 82 507[8]
Skeidsregters: Richard Kettleborough (Eng) en Rod Tucker (Aus)
Speler van die wedstryd: Suryakumar Yadav (Ind)
- Indië het die loot gewen en gekies om eerste te kolf.
Engeland wen met vyf paaltjies
Melbourne-krieketveld, Melbourne
Bywoning: 80 462[9]
Skeidsregters: Kumar Dharmasena (SL) en Marais Erasmus (RSA)
Speler van die wedstryd: Sam Curran (Eng)
- Engeland het die loot gewen en gekies om eerste veldwerk te doen.
- ↑ (en) Chappell, Ian (26 Desember 2010). "Heroes wanted: Apply at the 'G". Herald Sun. Besoek op 29 Desember 2010.
- ↑ (en) "Melbourne Cricket Ground". Cricinfo. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 November 2019. Besoek op 20 Februarie 2019.
- ↑ (en) "T20 World Cup: Ireland v England – Melbourne Cricket Ground, Melbourne". Australian Stadiums & Sport. Besoek op 15 November 2022.
- ↑ (en) "T20 World Cup: New Zealand v Afghanistan – Melbourne Cricket Ground, Melbourne". Australian Stadiums & Sport. Besoek op 15 November 2022.
- ↑ (en) "T20 World Cup: Afghanistan v Ireland – Melbourne Cricket Ground, Melbourne". Australian Stadiums & Sport. Besoek op 15 November 2022.
- ↑ (en) "T20 World Cup: England v Australia – Melbourne Cricket Ground, Melbourne". Australian Stadiums & Sport. Besoek op 15 November 2022.
- ↑ (en) "T20 World Cup: Pakistan v India – Melbourne Cricket Ground, Melbourne". Australian Stadiums & Sport. Besoek op 15 November 2022.
- ↑ (en) "T20 World Cup: India v Zimbabwe – Melbourne Cricket Ground, Melbourne". Australian Stadiums & Sport. Besoek op 15 November 2022.
- ↑ (en) "T20 World Cup: Final – England v Pakistan – Melbourne Cricket Ground, Melbourne". Australian Stadiums & Sport. Besoek op 15 November 2022.