Moldawies - Wikipedia
- Hierdie artikel handel oor die taal. Vir die etniese groep, sien Moldawiërs.
Moldawies limba moldovenească лимба молдовеняскэ | |
---|---|
Gepraat in: | ![]() |
Gebied: | Suidoos-Europa |
Totale sprekers: | 2 560 000[1] |
Taalfamilie: | Indo-Europees Italies Romaans Balkanromaans Roemeens Moldawies |
Skrifstelsel: | Latynse alfabet Cyrilliese alfabet |
Amptelike status | |
Amptelike taal in: | ![]() |
Gereguleer deur: | geen |
Taalkodes | |
ISO 639-1: | ro
|
ISO 639-2: | rum/ron
|
ISO 639-3: | ron
|
Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat. |
Moldawies (limba moldovenească, лимба молдовеняскэ) is 'n ander naam vir Roemeens.[2] Dit was tydens die Sowjetunie en vanaf 1994 tot 2013 die amptelike naam vir die Roemeense taal as amptelike taal van Moldowa.[3][4] Die Moldawiërs se omgangstaal verskil net effens van die taal wat in Roemenië gebruik word, hoofsaaklik weens neologismes wat uit Russies oorgeneem is. In die westelike streek van Roemenië is leenwoorde hoofsaaklik uit Frans oorgeneem.
![](https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/b/b9/Romania_Graiuri.jpg/220px-Romania_Graiuri.jpg)
In die omstrede gebied Transnistrië is Moldawies (geskryf met die Cyrilliese alfabet) die amptelike taal, saam met Russies en Oekraïens. In Gagaoesië is naas Roemeens ook Gagaoesies en Russies amptelike tale.
Verwysings
[wysig | wysig bron]
- ↑ (en) "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Romanian". Ethnologue. Besoek op 2 Februarie 2022.
- ↑ (en) Europe Review 2003/2004. Kogan Page. 2004. bl. 242 – „A Field Guide to the Main Languages of Europe – Spot that language and how to tell them apart”. Europese Kommissie.
- ↑ (ro) C O N S T I T U T I A – REPUBLICII MOLDOVA – ADOPTATA LA 29 IULIE 1994
- ↑ (de) RIA Novosti: Verfassungsgericht: Amtssprache in Moldawien ist Rumänisch Geargiveer 8 Desember 2013 op Wayback Machine
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Moldawies.
Wikiwoordeboek het 'n inskrywing vir Moldawies.
![]() | Hierdie artikel oor 'n taal, taalgroep of taalfamilie is slegs 'n saadjie. Jy kan help deur dit uit te brei. |
| |
---|---|
Amptelike taal | |
Minderheidstale | |
Gebaretale |
|
Sien ook: Taalbeleid in Oekraïne |