Olimpiese Winterspele - Wikipedia
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Die Olimpiese Winterspele is 'n internasionale multisportgeleentheid wat al om die vier jaar in die Noordelike Halfrond se wintermaande deur die Internasionale Olimpiese Komitee (IOK) georganiseer word.
Tot en met 1992 vind die Winterspele op dieselfde jaar as die Somerspele plaas, maar sedert 1994 word die Winterspele in die ewe jare tussen die Somerspele georganiseer.

Lande met 'n enkele gasheer
Lande met herhaalde gasheer

4 keer
3 keer
2 keer
1 keer
0 keer

Lande wat die Olimpiese Winterspele 1 keer gewen het
Lande wat die Olimpiese Winterspele 2 keer of meer gewen het
Lande wat die Olimpiese Winterspele 5 keer of meer gewen het
- Olimpiese Winterspele 2034 – Salt Lake City, Verenigde State
- Olimpiese Winterspele 2030 – Franse Alpe en Nice, Frankryk
- Olimpiese Winterspele 2026 – Milaan en Cortina d'Ampezzo, Italië
- Olimpiese Winterspele 2022 – Beijing, Volksrepubliek China
- Olimpiese Winterspele 2018 – Pyeongchang, Suid-Korea
- Olimpiese Winterspele 2014 – Sotsji, Rusland
- Olimpiese Winterspele 2010 – Vancouver, Kanada
- Olimpiese Winterspele 2006 – Turyn, Italië
- Olimpiese Winterspele 2002 – Salt Lake City, Verenigde State
- Olimpiese Winterspele 1998 – Nagano, Japan
- Olimpiese Winterspele 1994 – Lillehammer, Noorweë
- Olimpiese Winterspele 1992 – Albertville, Frankryk
- Olimpiese Winterspele 1988 – Calgary, Kanada
- Olimpiese Winterspele 1984 – Sarajevo, Joego-Slawië
- Olimpiese Winterspele 1980 – Lake Placid, Verenigde State
- Olimpiese Winterspele 1976 – Innsbruck, Oostenryk
- Olimpiese Winterspele 1972 – Sapporo, Japan
- Olimpiese Winterspele 1968 – Grenoble, Frankryk
- Olimpiese Winterspele 1964 – Innsbruck, Oostenryk
- Olimpiese Winterspele 1960 – Squaw Valley, Verenigde State
- Olimpiese Winterspele 1956 – Cortina d'Ampezzo, Italië
- Olimpiese Winterspele 1952 – Oslo, Noorweë
- Olimpiese Winterspele 1948 – St. Moritz, Switserland
- Die beplande Olimpiese Winterspele 1944 in Cortina d'Ampezzo word afgelas as gevolg van die Tweede Wêreldoorlog
- Die beplande Olimpiese Winterspele 1940 in Sapporo word afgelas as gevolg van die Tweede Chinees-Japannese Oorlog
- Olimpiese Winterspele 1936 – Garmisch-Partenkirchen, Duitsland
- Olimpiese Winterspele 1932 – Lake Placid, Verenigde State
- Olimpiese Winterspele 1928 – St. Moritz, Switserland
- Olimpiese Winterspele 1924 – Chamonix-Mont-Blanc, Frankryk
- (en) David Wallechinsky (2005). The Complete Book of the Winter Olympics, Turin 2006 Edition. SportClassic Books. ISBN 978-1-894963-45-9.
- (en) Arnd Krüger; Matti Goksör; Gerd von der Lippe; Kristian Mo (1996). The History of the Olympic Winter Games. The Invention of a Tradition.
Olimpiese Spele | ![]() |
||
---|---|---|---|
Olimpiese Somerspele: 1896 • 1900 • 1904 • 1906* • 1908 • 1912 • 1916 • 1920 • 1924 • 1928 • 1932 • 1936 • 1940 • 1944 • 1948 • 1952 • 1956 • 1960 • 1964 • 1968 • 1972 • 1976 • 1980 • 1984 • 1988 • 1992 • 1996 • 2000 • 2004 • 2008 • 2012 • 2016 • 2020 • 2024 • 2028 • 2032 Olimpiese Winterspele: 1924 • 1928 • 1932 • 1936 • 1940 • 1944 • 1948 • 1952 • 1956 • 1960 • 1964 • 1968 • 1972 • 1976 • 1980 • 1984 • 1988 • 1992 • 1994 • 1998 • 2002 • 2006 • 2010 • 2014 • 2018 • 2022 • 2026 • 2030 • 2034
|