Plesiopidae - Wikipedia
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Plesiopidae | |
---|---|
![]() | |
Plesiops coeruleolineatus | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | Plesiopidae |
Genera | |
Acanthoclinus | |
Sinonieme | |
Acanthoclinidae |
Die Langvinne (Plesiopidae) is 'n vis-familie wat hoort tot die orde Perciformes. Daar is elf genera met vyftig spesies wat hoort tot dié familie en twee van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.
Die familie se lywe is lank en ietwat plat. Die lyf en grootste gedeelte van die kop is vol skubbe. Die bekken vinne is lank. Die familie verkies koraalriwwe en rots kus areas om in te leef. Die grootte wissel van 8 - 25.8 cm.
Die volgende genus en spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor:
- Plesiops
- Plesiops coeruleolineatus
- Plesiops multisquamatus - Gespikkelde langvin
- Alfabetiese lys van visse
- Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name
- Lys van varswater visfamilies
- Lys van visfamilies
- Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004. ISBN 1-920033-01-7
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.