Sappi - Wikipedia
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Sappi | |
![]() | |
Tipe | Openbare maatskappy |
---|---|
Gestig | 1936 |
Hoofkantoor | Johannesburg, Gauteng, Suid-Afrika |
Sleutelpersone | Stephen (Steve) Robert Binnie (hoof uitvoerende beampte) Glen Thomas Pearce (hoof finansiële beampte) |
Produkte | papier, pulp |
Werknemers | 12 800 |
Webwerf | sappi.com |
![](https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/0/00/Sappi_Kirkniemi.jpg/220px-Sappi_Kirkniemi.jpg)
Sappi is die algemene naam vir "South African Pulp and Paper Industries", 'n maatskappy wat papier, pulp en chemiese neweprodukte vervaardig. Die maatskappy is in 1936 in Suid-Afrika gestig en sy hoofkantoor is in Johannesburg. Hulle het aanvanklik begin met die vervaardiging van papier uit die strooi van mielies en koring en het later houtpulp gebruik. Sappi het onder andere fabrieke in Springs, Kaapstad, Ngodwana, Umkomaas en aan die Tugelarivier. Hulle het ook fabrieke in Noord-Amerika, Europa en Asië.
![]() |
Wikimedia Commons bevat media in verband met SAPPI. |
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.