Sergipe - Wikipedia
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
| ||||
Sien ander Brasiliaanse state | ||||
Land | Brasilië | |||
Hoofstad | Aracaju | |||
Grootste stad | Aracaju | |||
Oppervlakte | 21 910,348 km² | |||
Bevolking - Totaal - Digtheid |
1 970 371 (2005) 89.9 inw./km² | |||
Goewerneur | Marcelo Déda | |||
Visegoewerneur | Belivaldo Chagas | |||
MOI (2005) | 0,742 – middel | |||
Tydsone | UTC-3 |
Sergipe (uitgespreek [sɛʁˈʒipi]) is die kleinste van die 26 state van Brasilië. Sergipe se hoofstad en grootste stad, Aracaju, het 'n bevolking van 505 286 in 2006 gehad. Sergipe is in die noordooste van die land geleë en word deur die deelstaat Bahia in die suide en weste, Alagoas in die noorde en die Atlantiese Oseaan in die ooste begrens.
Etniese groep | Persent | Bevolking |
Bruin | 61,08% | 1 240 000 |
Wit | 31,21% | 634 000 |
Swart | 7,22% | 146 000 |
Ander | 0,49% | 10 000 |
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
Wikimedia Commons bevat media in verband met Sergipe. |
Deelstate van Brasilië | |
---|---|
Distrito Federal |