af.wikipedia.org

Swartwangalbatros - Wikipedia

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Swartwangalbatros
By Kilauea Point op Kauai, Hawaii
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:

P. immutabilis

Binomiale naam
Phoebastria immutabilis
Sinonieme

Diomedea immutabilis

Die Swartwangalbatros (Phoebastria immutabilis) is 'n voël wat seldsaam aan die Suid-Afrikaanse kus is. Die voël is 80 cm groot en weeg 2.3.5 kg met 'n vlerkspan van 2.1 - 2.4 meter. Die voël broei in die noord Stille Oseaan en staan in Engels bekend as die Laysan albatros.

  • By Kilauea Point op Kauai, Hawaii.

    By Kilauea Point op Kauai, Hawaii.

  • In vlug oor die oseaan.

    In vlug oor die oseaan.

  • Van onder gesien.

    Van onder gesien.

  • In vlug.

    In vlug.

  • Loop oor gras.

    Loop oor gras.

  • Sit op gras.

    Sit op gras.

  • 'n Paartjie met kuiken.

    'n Paartjie met kuiken.

  1. BirdLife International (2012). "Phoebastria immutabilis". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
  2. Brands, S. (2008)

Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.