UTC-05:00 - Wikipedia
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
UTC-05:00 is een van die tydsones wat in die westelike halfrond gebruik word. Dit mees oostelike punt van die sone lê op die Kanadese Labrador-skiereiland, terwyl die sone na die weste toe maksimaal tot 90° WL strek.
- Verenigde State van Amerika en Kanada (Oos-Amerikaanse Tyd = "Eastern Standard Time", tewens "Central Time Zone"-somertyd)
- Ecuador
- Brasilië: Acre en die suidweste van Amazonas