af.wikipedia.org

Umzimkulurivier - Wikipedia

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Umzimkulurivier
Umzimkulurivier
Umzimkulurivier

Umzimkulurivier

Stroomgebied KwaZulu-Natal
Oorsprong Drakensberge
Sytak -links Mlambonja
Monding Indiese Oseaan
Oorsprong-hoogte 943 m
Monding-hoogte 2 m

Ligging van Umzimkulurivier op 'n kaart (KwaZulu-Natal)

Umzimkulurivier

Umzimkulurivier

Monding van die Umzimkulurivier
Koördinate: 30°44′24″S 30°27′31″O / 30.74000°S 30.45861°O

Die Umzimkulurivier is 'n rivier in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika wat ontspring in die Drakensberge naby die Lesothogrens. Die rivier vloei suid-oos verby Underberg en mond uit in die Indiese Oseaan by Port Shepstone. [1]

Die Umzimkulu was voorheen 'n deel van die grens tussen die Oos-Kaap en KwaZulu-Natalprovinsies, maar sedert sekere areas (eksklawes) se provinsiale grense verskuif is, is dit nie meer die geval nie.

  1. Raper, P.E. Dictionary of Southern African Place Names, Besoek op 30 Junie 2012