af.wikipedia.org

Kontinent - Wikipedia

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

(Aangestuur vanaf Vasteland)

'n Kontinent of vasteland is 'n groot aaneenlopende landmassa wat 'n relatiewe selfstandige geheel vorm en natuurlike grense het. Die planeet aarde het die volgende kontinente (gelys volgens grootte):

  • Geanimeerde kleur-kode kaart wys die onderskeie kontinente. Afhangende van die metode en model wat gebruik word, kan sekere kontinente as gekonsolideerd of verder onderverdeel beskou word. Byvoorbeeld: Eurasië word gereeld onderverdeel in Europa en Asië (rooi kleure), terwyl Noord- en Suid-Amerika somtyds as die Amerikas (groen kleure) bekend staan.

    Geanimeerde kleur-kode kaart wys die onderskeie kontinente. Afhangende van die metode en model wat gebruik word, kan sekere kontinente as gekonsolideerd of verder onderverdeel beskou word. Byvoorbeeld: Eurasië word gereeld onderverdeel in Europa en Asië (rooi kleure), terwyl Noord- en Suid-Amerika somtyds as die Amerikas (groen kleure) bekend staan.

  • Dymaxion-kaart wys landmassa as byna een aaneenlopende kontinent.

    Dymaxion-kaart wys landmassa as byna een aaneenlopende kontinent.

  • Tektoniese plate onder die kontinente en oseane.

    Tektoniese plate onder die kontinente en oseane.

Daar is verskeie maniere om die kontinente van mekaar te onderskei:

Modele
Kaart met kleur-kodes wys die onderskeie kontinente. Soortgelyke kleure kan gekonsolideer of verder onderverdeel wees.
7 kontinente
[1][2][3][4][5][6]
    Noord-Amerika     Suid-Amerika     Antarktika     Afrika     Europa     Asië     Australië
6 kontinente
[7][2][8]
    Noord-Amerika     Suid-Amerika     Antarktika     Afrika        Eurasië     Australië
6 kontinente
       Amerikas     Antarktika     Afrika     Europa     Asië     Australië
5 kontinente
[9][10][11]
       Amerikas     Afrika     Europa     Asië     Australië
5 kontinente
       Amerikas     Antarktika     Afrika        Eurasië     Australië
4 kontinente
       Amerikas     Antarktika           Afrika-Eurasië     Australië
  1. (en) The World – Continents Geargiveer 21 Februarie 2006 op Wayback Machine, Atlas of Canada
  2. 2,0 2,1 "(en) Continent". Encyclopædia Britannica. 2006. Chicago: Encyclopædia Britannica, Inc.
  3. (en) World, National Geographic – Xpeditions Atlas. 2006. Washington, DC: National Geographic Society.
  4. (en) The New Oxford Dictionary of English. 2001. New York: Oxford University Press.
  5. (en) "Continent Geargiveer 28 Oktober 2009 op Wayback Machine". MSN Encarta Online Encyclopedia 2006.
  6. (en) "Continent". McArthur, Tom, ed. 1992. The Oxford Companion to the English Language. New York: Oxford University Press; bl. 260.
  7. (en) "Continent". The Columbia Encyclopedia. 2001. New York: Columbia University Press – Bartleby.
  8. (en) "Continent". McGraw-Hill Concise Encyclopedia of Earth Science (extracted from online McGraw-Hill Encyclopedia of Science and Technology). 2005. New York: McGraw-Hill Professional; bl. 136-7.
  9. (en) The Olympic symbols. Geargiveer 7 Maart 2008 op Wayback Machine Internasionale Olimpiese Komitee. 2002. Lausanne: Olympic Museum and Studies Centre. The five rings of the Olympic flag represent the five inhabited, participating continents (Africa, America, Asia, Europe, and Oceania Geargiveer 23 Februarie 2002 op Wayback Machine); thus, Antarctica is excluded from the flag. Also see Association of National Olympic Committees: [1] Geargiveer 22 April 2019 op Wayback Machine [2] Geargiveer 6 September 2018 op Wayback Machine [3] [4] [5]
  10. (es) Océano Uno, Diccionario Enciclopédico y Atlas Mundial, "Continente", page 392, 1730. ISBN 84-494-0188-7
  11. (es) Los Cinco Continentes (The Five Continents), Planeta-De Agostini Editions, 1997. ISBN 84-395-6054-0