Volkslied van Transvaal - Wikipedia
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie


Die Volkslied van Transvaal was die volkslied van die onafhanklike Boererepubliek die Zuid-Afrikaansche Republiek wat ook as die Transvaal bekend gestaan het.
Die woorde en musiek van die Transvaalse Volkslied is die pennevrug van Catharina van Rees en dit dateer terug na 1875 voor die Britse anneksasie van 1877. Die nie-vermelding van die term Transvaal spruit waarskynlik daaruit dat dit voor die 1880–1881 opstand geskryf is waartydens hierdie term sterk verwerp is. Die verwerking is deur G. G. Cillié.[verwysing benodig][1]
Transvaalse Volkslied:
![]() |
Kent gij dat volk vol heldenmoed Kent gij dat land zo schaars bezocht Kent gij die Staat, nog maar een kind |
![]() |
![]() |
Ken jy die Volk vol heldemoed Ken jy die land so min bekend Ken jy die staat, nog maar 'n kind |
![]() |
- ↑ Flags of the World Transvaalse Volkslied, besoek op 9 April 2007
- Ploeger, Jan: Oor 'n paar van ons ouer Volksliedere. In: Lantern. Tydskrif vir Kennis en Kultuur. Jaargang 12, nr. 3, Maart 1963