af.wikipedia.org

Zakharoviet - Wikipedia

Voorkoms

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas.

Zakharoviet is 'n silikaatmineraal met 'n geel kleur en 'n pêrelglans. Dit is 'n silikaat van natrium en mangaan met 'n chemiese formule van Na4Mn5Si10O24(OH)6·6H2O. Zakharoviet is in 1982 in die Kola-skiereiland van Noord-Rusland ontdek, en is vernoem na Evgeii Evgen'evich Zakharov (1902–1980), die direkteur van die Moskouse Instituut vir Geologiese Eksplorasie.

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]