Asteeks - Wikiwoordeboek
Inhoud
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Asteeks | — |
- (taal) Die belangrikste inheemse taal van Noord-Amerika met sowat 1,45 miljoen sprekers in Meksiko.
- ISO 639-1: -
- ISO 639-2(B): nah
- ISO/DIS 639-3: nah
Vertalings: |
---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Asteeks.