Maltees - Wikiwoordeboek
Gereedskap
Actions
Algemeen
Druk/uitvoer
Ander projekte
Voorkoms
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Maltees | — |
- Mal•tees
- (taal) 'n Semitiese taal met 522 000 sprekers op die eiland Malta.
- ISO 639-1: mt
- ISO/DIS 639-3: mlt
Vertalings: Maltees | ||
---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Maltees.