Pasjtoe - Wikiwoordeboek
Inhoud
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Pasjtoe | — |
- Pasj•toe
- (taal) 'n Irannese taal wat deur sowat 50 miljoen mense in Afghanistan, Pakistan en Iran gepraat word.
- ISO 639-1: ps
- ISO/DIS 639-3: pus
Vertalings: |
---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Pasjtoe.