Toskies - Wikiwoordeboek
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Afrikaans (af)
Byvoeglike naamwoord | |||
---|---|---|---|
Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
Stellend | Toskies | Toskiese | Toskies |
Vergrotend | Toskieser | Toskiesers | |
Oortreffend | Toskieste | ||
Gesubstantiveer | |||
Enkelvoud | Meervoud | ||
die Toskieste |
- IPA: [ˈtoskis]
- stellend: predikatief: [ˈtoskis], attributief: [ˈtoskisə], partitief: [ˈtoskis]
- vergrotend: [ˈtoskisər], partitief: [ˈtoskisərs]
- oortreffend: [ˈtoskistə]
- تَُوسْكِیسْ
- stellend: predikatief: تَُوسْكِیسْ , attributief: تَُوسْكِیسِی , partitief: تَُوسْكِیسْ
- vergrotend: تَُوسْكِیسِرْ , partitief: تَُوسْكِیسِرْسْ
- oortreffend: تَُوسْكِیسْتِی
- Van, betreffende die Toske.
- Van, betreffende die Toskiese variant van die Albanese taal.
Vertalings: Toskies | ||
---|---|---|
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Toskies | - |
- (taal) 'n Albanese taal met ongeveer 2,9 miljoen sprekers (1989). Toskies is die amptelike taal van Albanië sedert 1945.
- ISO/DIS 639-3: als
- SIL: ALN
Vertalings: Toskies | ||
---|---|---|