af.wiktionary.org

elmboog - Wikiwoordeboek

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

'n Elmboog.

1= kop, 2= gesig, 3= nek, 4= skouer, 5= bors, 6= nael, 7= buik, 8= lies, 9= penis, 10= dybeen, 11= knie, 12= been, 13= enkel, 14= voet, 15= boarm, 16= elmboog, 17= onderarm, 18= pols, 19= hand

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  elmboog    elmboë    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  elmbogie     elmbogies  
elm•boog
  1. (anatomie) Gewrig in die middel van die arm wat die boarm met die onderarm verbind.
  2. Iets wat reghoekig is (aan 'n elmboog herinner).
  1. 'n El strek vanaf die elmboog tot die punt van die middelvinger.
  2. Die pyp lek, ons sal sy elmboog moet vervang.
  Vertalings:    elmboog
Engels: elbow(en)
Nederlands: elleboog(nl)