sinagoge - Wikiwoordeboek
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
sinagoge | sinagoges |
- سِینَخُوَخِی, meervoud: سِینَخُوَخِسْ
- sinagóge, meervoud: sinagóges
- Gebou vir Joodse erediens.
Vertalings: sinagoge | ||
---|---|---|
|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor sinagoge.